Hugh Bonneville

Hugh Bonneville
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hugh Richard Bonneville Williams
Geboorte 10 November 1963 (1963-11-10)
Nasionaliteit Brits
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hugh Bonneville (gebore 10 November 1963) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mary Shelley's Frankenstein (1994), Notting Hill (1999), en Downton Abbey (2019).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search